Stanley Logan

Stanley Logan
Geboorte (1885-06-12)12 Junie 1885
Sterfte 30 Januarie 1953 (op 67)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stanley Logan (12 Junie 1885 – 30 Januarie 1953) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Captain Blood (1935), The Charge of the Light Brigade (1936), First Lady (1937), en That Forsyte Woman (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne