Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stanley Ralph Ross | |
Geboorte | 22 Julie 1935 |
---|---|
Sterfte | 16 Maart 2000 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stanley Ralph Ross (22 Julie 1935 – 16 Maart 2000) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Babe: Pig in the City (1998) en in die televisiereekse Batman (1966), All in the Family (1971), en Superman (1988).