Staphorst Stappest, Stappers | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Staphorster boerdery in outentieke kleure (groene luike) | |
![]() Ligging van Staphorst in Overijssel-provinsie | |
![]() Kaart van Staphorst-munisipaliteit | |
Koördinate: 52°38′N 6°12′O / 52.633°N 6.200°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Jan ten Kate (partyloos) |
Oppervlak | |
• Totaal | 135,69 km2 (52,39 vk. myl) |
• Land | 133,94 km2 (51,71 vk. myl) |
• Water | 1,75 km2 (0,68 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 17 282 |
• Digtheid | 129/km2 (330/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 7715-7955 |
Skakelkodes | 0522 |
Bestuurlike sentrum | Staphorst |
Webwerf | www.staphorst.nl |
Staphorst (Nedersaksies: Stappest / Stappers) is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die Nederlandse provinsie Overijssel. Die munisipaliteit het sowat 17 000 inwoners (2022). Die grootste dorp in die munisipaliteit is Staphorst. Daar woon ± 10 600 mense. Die oppervlakte van die munisipale gebied is 136 km². Die dorp Staphorst is die vyfde grootste nedersetting in Noordwes-Overijssel.
) (Staphorst lê in die Salland- en Kop van Overijssel-streek.