Steenvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. verrucosa
|
Binomiale naam | |
Synanceia verrucosa |
Die steenvis (Synanceia verrucosa) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die Aliwal-bank. Die vis is al by Oos-Londen opgemerk, maar dit is skaars. In Engels staan die vis bekend as die Stonefish.