Stefan Dennis

Stefan Dennis
Geboorte 30 Oktober 1958 (1958-10-30) (66 jaar oud)
Tawonga, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stefan Dennis (gebore 30 Oktober 1958) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Prisoner (1979) en Neighbours (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne