Stefania LaVie Owen

Stefania LaVie Owen
Geboorte 15 Desember 1997 (1997-12-15) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stefania LaVie Owen (gebore 15 Desember 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lovely Bones (2009), Coming Through the Rye (2015), en Krampus (2015), en in die televisiereeks The Carrie Diaries (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne