Stefanie Scott | |
![]() | |
Geboortenaam | Stefanie Noelle Scott |
---|---|
Geboorte | 6 Desember 1996 |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stefanie Scott (gebore 6 Desember 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Strings Attached (2011), Wreck-It Ralph (2012), Jem and the Holograms (2015), en Insidious: Chapter 3 (2015).