Steffi Graf

Steffi Graf
Steffi Graf in 2010
Volle naam Stefanie Maria Graf
Land Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (1982–1990)
Vlag van Duitsland Duitsland (1990–1999)
Woonplek Las Vegas, Nevada, Verenigde State
Geboortedatum 14 Junie 1969 (1969-06-14) (55 jaar oud) [1]
Geboorteplek Bruhl, Wes-Duitsland (nou Duitsland)[1]
Lengte 1,75 m[1]
Afrigter Peter Graf
Pavel Složil (1986–1991)
Heinz Günthardt (1992–1999)[1]
Begin professioneel 18 Oktober 1982[1]
Afgetree 13 Augustus 1999[1]
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $21 895 277[1] (17de van alle tye)[2]
Int. Tennisheldesaal 2004
Enkelspel
Loopbaanrekord 900–115 (88,7%)[1]
Loopbaantitels 107 WTA[1]
Hoogste rang No. 1 (17 Augustus 1987)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (1988, 1989, 1990, 1994)
Franse Ope W (1987, 1988, 1993, 1995, 1996, 1999)
Wimbledon W (1988, 1989, 1991, 1992, 1993, 1995, 1996)
VSA-Ope W (1988, 1989, 1993, 1995, 1996)
Groot toernooie
WTA-kampioenskap W (1987, 1989, 1993, 1995, 1996)
Olimpiese Spele W (1988)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 173–72 (70,6%)[1]
Loopbaantitels 11 WTA[1]
Hoogste rang No. 3 (3 Maart 1987)[1]
Australiese Ope HE (1988, 1989)
Franse Ope E (1986, 1987, 1989)
Wimbledon W (1988)
VSA-Ope HE (1986, 1987, 1988, 1989)
Groot dubbelspeltoernooie
WTA-kampioenskap HE (1986, 1987, 1988)
Olimpiese Spele HE (1988)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 9–7 (56,3%)
Loopbaantitels 0
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope 2R (1991)
Franse Ope 2R (1994)
Wimbledon SF (1999)
VSA-Ope 1R (1984)

Stefanie Maria "Steffi" Graf (Duits: [ˈƩtɛfiː ˈɡʁaːf],[3][4] gebore op 14 Junie 1969) is 'n voormalige Duitse professionele vrouetennisspeler. Sy het die posisie van die wêreld No 1 vir 'n rekord 377 weke (meer as 7 jaar) beklee en het 22 Grand Slam-titels gewen,[5] wat tweede tel sedert die bekendstelling van die Ope-era in 1968 en derde na Margaret Court (24) en Serena Williams (23). In 1988 word sy die enigste tennisspeler wat die Golden Slam behaal deur al vier Grand Slam-enkelspeltitels en die Olimpiese goue medalje in dieselfde kalenderjaar te verower.[6] Verder is sy die enigste tennisspeler, manlik of vroulik, wat al die Grand Slam-toernooie minstens vier keer gewen het.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 (en) "Steffi Graf". Women's Tennis Association. Besoek op 31 Januarie 2023.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 30 Januarie 2023. Besoek op 30 Januarie 2023.
  3. (de) "Duden | Steffi | Rechtschreibung, Bedeutung, Definition". Duden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op 21 Oktober 2018.
  4. Longman Pronunciation Dictionary 
  5. (en) "Steffi Graf Year In Detail". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2013. Besoek op 24 Junie 2013.
  6. (en) Greenstreet, Rosanna (22 Junie 2013). "Q&A: Steffi Graf". The Guardian. London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2014. Besoek op 24 Junie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne