Stella Maeve

Stella Maeve
Geboortenaam Stella Maeve Johnston
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stella Maeve (gebore 14 November 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brooklyn's Finest (2009), The Runaways (2010), Starlet (2012), en Cloned: The Recreator Chronicles (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne