Stellantis | |
![]() | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 16 Januarie 2021 |
Hoofkantoor | Hoofddorp, Nederland |
Sleutelpersone | John Elkann (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Motorvervaardiger |
Inkomste | €189,5 miljard (2023) |
Werknemers | 258 275 (2023) |
Webwerf | stellantis.com |
Stellantis is 'n multinasionale motorgroep wat op 16 Januarie 2021 gestig is as gevolg van die samesmelting van die PSA-groep en Fiat Chrysler Automobiles. Die geregistreerde kantoor is in Hoofddorp (naby Amsterdam) en die regsvorm is dus onderhewig aan die Nederlandse sakereg[1].
Die Stellantis-groep bedryf en bemark veertien motorhandelsmerke, waaronder vyf van die PSA-groep (Citroën, DS Automobiles, Opel, Peugeot en Vauxhall) en nege van FCA (Abarth, Alfa Romeo, Chrysler, Dodge, Fiat, Jeep, Lancia, Maserati en RAM).