Steltloperagtiges

Charadriiformes
Vanellus miles
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Charadriiformes

Huxley, 1867
Families

Sien teks.

Steltloperagtiges (Charadriiformes) is 'n diverse orde van klein tot medium-groot voëls. Die orde omvat ongeveer 350 spesies wat reg oord die wêreld voorkom. Meeste spesies leef naby water en eet invertebrate of ander klein diertjies. Nietemin is sommige pelagies (seevoëls), sommige woon in woestyne en 'n paar kom in digte woude voor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne