Stephanie D'Abruzzo

Stephanie D'Abruzzo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephanie Ann D'Abruzzo
Geboorte 7 Desember 1971 (1971-12-07) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephanie D'Abruzzo (gebore 7 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sesame Street (1969), Sheep in the Big City (2000), Scrubs (2001), en Unbreakable Kimmy Schmidt (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne