Stephanie Del Valle | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 30 Desember 1996 |
Nasionaliteit | ![]() |
Bekend vir | Mej. Wêreld 2016 |
Stephanie Marie Del Valle Díaz (gebore 30 Desember 1996) is 'n Puerto Ricaanse musikant, model en skoonheidskoningin wat as die Mej Wêreld in 2016 gekroon is. Sy is die tweede vrou van Puerto Rico om die Mej Wêreld-titel te wen, na Wilnelia Merced in 1975. Sy was ook voorheen "Miss Mundo de Puerto Rico" in 2016.
Del Valle het by Pace Universiteit in New York in die Regte en ook Kommunikasie gestudeer. Voordat sy aan skoonheidskompetisies deelgeneem het, was Del Valle die muse van die Puerto Ricaanse modeontwerper Carlos Alberto. Del Valle is drie tale magtig: Spaans, Engels en Frans.[1]
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)