Stephanie Faracy

Stephanie Faracy
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephanie Faracy (gebore 1 Januarie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Outdoors (1988), Sideways (2004), en Mike and Dave Need Wedding Dates (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne