Stephanus Postma

Ds. Stephanus Postma
Ds. Stephanus Postma
Ds. Stephanus Postma

Naam Stephanus Postma
Geboorte 6 Januarie 1865
Rustenburg, Transvaal
Sterfte 8 Februarie 1904 (op 39)
Middelburg, Kaapkolonie
Kerkverband Gereformeerd
Gemeente(s) Middelburg, Kaap
Jare aktief 1897–1904
Kweekskool Teologiese Skool Burgersdorp

Ds. Stephanus Postma (Rustenburg, 6 Januarie 1865Middelburg, Kaap, 8 Februarie 1904) was 'n teoloog en predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en 'n seun van die grondlegger van dié Kerk, ds. Dirk Postma.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne