Stephen Collins

Stephen Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen Weaver Collins
Geboorte 1 Oktober 1947 (1947-10-01) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1974–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Collins (gebore 1 Oktober 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: The Motion Picture (1979), The First Wives Club (1996), en Blood Diamond (2006), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne