Stephen Lord

Stephen Lord
Geboorte 1 Oktober 1972 (1972-10-01) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Lord (gebore 1 Oktober 1972) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strangeways Here We Come (2017) en Mrs Lowry and Son, en in die televisiereekse Penny Dreadful (2014) en Marcella (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne