Stephen Tobolowsky

Stephen Tobolowsky
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen Harold Tobolowsky
Geboorte 30 Mei 1951 (1951-05-30) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Tobolowsky (gebore 30 Mei 1951) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spaceballs (1987), Single White Female (1992), Groundhog Day (1993), en Memento (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne