Stephen Tompkinson

Stephen Tompkinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen Phillip[1] Tompkinson
Geboorte 15 Oktober 1965 (1965-10-15) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Tompkinson (gebore 15 Oktober 1965) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brassed Off (1996) en Harrigan (2013), en in die televisiereekse Drop the Dead Donkey (1990) en Ballykissangel (1996).

  1. https://archive.list.co.uk/the-list/2001-02-15/120/

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne