Sterna

Sterna
Gewone sterretjie by die Teemsrivier in Engeland.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sterna

Linnaeus, 1758
Spesies

Baie, sien teks.

Sterna is 'n genus van voëls in die familie van sterretjies (Sternidae). Die genus omvat 13 spesies.[1]

Aanvanklik word meeste van die "wit" sterretjies in die genus saam gegroepeer. DNS-ontleding het egter getoon dat die groepering parafileties is (Bridge et al., 2005). Spesies word nou beperk tot die tipiese groot wit sterretjies wat amper wêreldwyd in kusgebiede voorkom.

  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne