Steve Bannon | |
![]() | |
Hoofstrateeg in die Withuis en
senior raadgewer aan die president | |
Ampstermyn 20 Januarie 2017 – 18 Augustus 2017 | |
President | Donald Trump |
---|---|
Voorafgegaan deur | John Podesta (2015, as raadgewer) |
Opgevolg deur | Kellyanne Conway Dina Powell (as raadgewers) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Stephen Kevin Bannon 27 November 1953 Norfolk, Virginië, Verenigde State |
Politieke party | Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Cathleen Houff Jordan (geskei) Mary Piccard (1995–1997) Diane Clohesy (2006–2009) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Virginia Tech (BA) Georgetown-universiteit (MA) Harvard-universiteit (MBA) |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Vloot van die Verenigde State |
Jare in diens | 1976–1983 |
Rang | Luitenant |
Stephen Kevin Bannon (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse dokumentêre rolprentvervaardiger, mediasakeman, politieke figuur, strateeg, voormalige beleggingsbankier, en die voormalige uitvoerende voorsitter van Breitbart News. Hy was hoofstrateeg in die Withuis tydens die eerste sewe maande van president Donald Trump se termyn.