Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steve Brodie | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | Kevin Brodie |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1944–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Brodie (21 November 1919 – 9 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Out of the Past (1947), The Big Wheel (1949), The Wild World of Batwoman (1966), en The Giant Spider Invasion (1975).