Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steve Cochran | |
Geboortenaam | Robert Alexander Cochran |
---|---|
Geboorte | 25 Mei 1917 |
Sterfte | 15 Junie 1965 (op 48) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Xandra Cochran |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1944–1965 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Cochran (25 Mei 1917 – 15 Junie 1965) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Copacabana (1947), White Heat (1949), The Damned Don't Cry (1950), en Tell Me in the Sunlight (1965).