Steve Coogan

Steve Coogan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen John Coogan
Geboorte 14 Oktober 1965 (1965-10-14) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Coogan (gebore 14 Oktober 1965) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 24 Hour Party People (2002), Alan Partridge (2013), en Philomena (2013), en in die televisiereeks I'm Alan Partridge (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne