Steve Wozniak | |
---|---|
Wozniak in 2018 | |
Gebore | Stephen Gary Wozniak 11 Augustus 1950 San Jose, Kalifornië, VSA |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Rekenaaringenieur werk by Apple Inc. |
Bekend vir | Pionier van die Persoonlike rekenaar-rewolusie saam met Steve Jobs |
Stephen Gary Wozniak (11 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse ingenieur. Op 1 April 1976 stig hy die rekenaaronderneming Apple Inc. saam met Steve Jobs en Ronald Wayne. Sy bynaam is Woz.