Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steven Cree | |
![]() | |
Geboortenaam | Steven Cree |
---|---|
Geboorte | 29 Februarie 1980 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steven Cree (gebore 29 Februarie 1980) is 'n Britse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maleficent (2014) en Outlaw King (2018), en in die televisiereeks Outlander (2014).