Steven Culp

Steven Culp
Geboortenaam Steven Bradford Culp
Geboorte 3 Desember 1955 (1955-12-03) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Culp (gebore 3 Desember 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday (1993), Thirteen Days (2000), en Captain America: The Winter Soldier (2014), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne