Steven Mnuchin | |
![]() | |
Minister van finansies
| |
Ampstermyn 13 Februarie 2017 – 20 Januarie 2021 | |
President | Donald Trump |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jack Lew |
Opgevolg deur | Janet Yellen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Steven Terner Mnuchin 21 Oktober 1962 |
Kind(ers) | 3 |
Steven Terner Mnuchin (gebore 21 Desember 1962) is 'n Amerikaanse voormalige beleggingsbankier wat as die 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State in die kabinet van Donald Trump gedien het. Mnuchin was voorheen 'n rolprentvervaardiger en verskansingsfondsbestuurder.