Steven Strait

Steven Strait
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Maart 1986 (1986-03-23) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Strait (gebore 23 Maart 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High (2005), The Covenant (2006), 10,000 BC (2008), en After (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne