Steven Weber (akteur)

Steven Weber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven Robert Weber
Geboorte 4 Maart 1961 (1961-03-04) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Weber (gebore 4 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Single White Female (1992) en Dracula: Dead and Loving It (1995), en in die televisiereeks Wings (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne