Steynsrus | |
---|---|
Koördinate: 27°57′S 27°34′O / 27.950°S 27.567°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Moqhaka |
Stigting | 1910[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,11 km2 (2,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 1 312 |
• Digtheid | 215/km2 (560/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 30.3% |
• Indiërs/Asiërs | 3.6% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 63.4% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 58.8% |
• Sotho | 26.0% |
• Engels | 8.5% |
• Zoeloe | 1.6% |
• Ander | 5.1% |
Poskode (strate) | 9515 |
Poskode (posbusse) | 9515 |
Skakelkode | 056 |
Steynsrus is 'n landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Arlington en Kroonstad. Die dorp is in 1910 gestig en genoem na Martinus Theunis Steyn, die sesde en laaste staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Buite die dorp is 'n klipstapel op die plek waar Pres. Steyn gerus het. Die Eselskop-wildplaas is naby Steynsrus.