Die Stiermarkse Grand Prix (Duits: Großer Preis der Steiermark) is 'n Formule Een-motorwedren wat slegs tweekeer by die Red Bull Ring gehou is. Die eerste ren was in 2020 aangebied, met 'n opvolgren in 2021.
Developed by Nelliwinne