Stockholmteer

Stockholmteer word gebruik vir waterdigting en medisinale doeleindes. Dit is voorheen veral gebruik in die skeepsboubedryf en as geneesmiddel vir sekere kwale by vee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne