Algemeen | |
---|---|
Naam | Stronsiumoksied |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | SrO |
Molêre massa | 103.6225 [g/mol] |
CAS-nommer | 1314-11-0 [1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Ruimtegroep | Fm3m (haliet) |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 2531 °C[1] |
Kookpunt | >3000 °C[1] |
Digtheid | 4,70 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | |
ΔfHɵ | -592,036 kJ/mol[1] |
ΔfGɵ | -562,4133 kJ/mol[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Stronsiumoksied is 'n chemiese stof met formule SrO.
Dit kan vervaardig word deur die karbonaat te verhit:
Die stof is sedert die jare 1970 baie in kleuretelevisietoestelle gebruik. Ander toepassings is in medisyne, vuurpyle, pigmente en in die halfgeleierindustrie.[1]