Stuart Cloete | |
---|---|
Gebore | Edward Fairly Stuart Graham Cloete 23 Julie 1897 Parys, Frankryk |
Sterf | 19 Maart 1976 (op 78) Kaapstad, Unie van Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Genre | Romans, essays, biografieë, kortverhale |
Noemenswaardige werke | Rags of Glory |
Eggenoot | Tiny Cloete |
Stuart Cloete (1897–1976) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van romans, essays, biografieë en kortverhale. Sy eerste roman, Turning Wheels (1937), was ’n topverkoper, maar is in Suid-Afrika verbied weens die omstrede kommentaar op die Groot Trek daarin. Die meeste van sy 14 romans, asook sy kortverhale, het historiese temas. Hy is veral bekend vir sy vertelling oor die Anglo-Boereoorlog, Rags of Glory.[1]