Stuart Pankin

Stuart Pankin
Geboorte 8 April 1946 (1946-04-08) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stuart Pankin (gebore 8 April 1946) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fatal Attraction (1987), Congo (1995), en Striptease (1996), en in die televisiereeks Not Necessarily the News (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne