Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Suberien is 'n wasagtige stof wat in hoër plante voorkom, en 'n waterdigtingsfunksie het.[1] Suberien is 'n belangrike bestanddeel van kurk, en is vernoem na die kurkeik, Quercus suber. Sy belangrikste funksie is om die beweging van water en opgeloste stowwe te keer. Dit is, net soos lignien, 'n onreëlmatige biopolimeer.