Sue Holderness

Sue Holderness
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susan Joan Pringle Holderness
Geboorte 28 Mei 1949 (1949-05-28) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sue Holderness (gebore 28 Mei 1949) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse End of Part One (1979), Only Fools and Horses.... (1981), Dear John (1986), en Cold Feet (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne