No. 16-410B (E1851) op Christiana, 22 September 2006 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Elektries |
Ontwerper | Union Carriage & Wagon |
Vervaardiger | Union Carriage & Wagon |
Model | UCW 6E1 |
Klas | Klas 16E |
Vervaardig | 1974–1979 |
Herbouer | Transwerk |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Bo-Bo |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Bogies | 3.43 m wielbasis |
Wielbasis | 11.279 m |
Lengte | 15.494 m |
Breedte | 2.896 m |
Hoogte | 4.089 m pantograwe neer |
Asbelasting | 22 226 kg |
Lokomotiefmassa | 88 904 kg |
Kragverkryging | Pantograwe |
Traksiemotors | Vier AEI 283 AZ of AEI 283 AY |
Transmissie | 18/67 ratverhouding |
Werkverrigting | |
Maksimumspoed | 113 km/h |
Kraglewering | Per motor: 623 kW 1 uur 563 kW aanhoudend Totaal: 2492 kW 1 uur 2252 kW aanhoudend |
Trekkrag | 311 kN wegtrek 221 kN 1 uur 193 kN aanhoudend teen 40 km/h [1] |
Lokomotiefremme | Heropwekkingremme |
Lug & Vakuum | |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Spoornet |
Kragklas | 3 kV DC |
Vlootnommer(s) | 16-000 tot 16-700 series |
Eerste tog | 1990 |
Die Suid-Afrikaanse Klas 16E van 1990 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Spoornet-era.
Gedurende 1990 en 1991 het Spoornet verskeie pare (anders onveranderde) Series 2 tot Series 9 Klas 6E1 elektriese lokomotiewe semi-permanent gekoppel, en hulle hergeklassifiseer as Klas 16E. 'n Enkele gedeelde eenheidnommer is aan elke paar toegeken, met die indiwiduele lokomotiewe in die pare ingeskrewe "A" of "B".,[2][3]