Suidelike Verbypad

Die Suidelike Verbypad in rooi

Die Suidelike Verbypad is 'n snelweg in die suide van Johannesburg wat die N12 nasionale pad suid om die stad neem. Die snelweg begin by die Diepkloofwisselaar en gaan ooswaarts.

Vervolgens gaan die snelweg deur die bekende M1-Uncle Charlieswissellaar, verby die M17-Xavierstraatafrit, die R556 Kliprivierrylaan, die M11-Comarowegwissellaar, die R59-Readingwissellaar tot by die Elandswissellaar waar dit aansluit by die Oostelike Verbypad of N3.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne