| |||||
Nasionale leuse: Towards a Common Future (Engels vir: "Op pad na 'n gemeensame toekoms") | |||||
Volkslied: SADC Anthem | |||||
Hoofstad | Gaborone, Botswana | ||||
Grootste stad | Luanda, Angola | ||||
Amptelike tale | Engels, Frans, Portugees en Swahili | ||||
Regering • Spitsberaadvoorsitter
• Raadsvoorsitter • SAOG-voorsitter • Hofvoorsitter • Uitvoerende Sekretaris |
Internasionale organisasie John Magufuli Palamagamba Kabudi Abdool Ameen Ariranga Pillay Stergomena Tax | ||||
Onafhanklikheid • as SAOKK
• as SAOG |
Stigting 17 April 1980 17 Augustus 1992 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
9 882 959 km2 3 815 832 myl2 | ||||
Bevolking - -skatting - Digtheid |
300 miljoen (–) / km2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2018-skatting $1 575 miljard | ||||
Geldeenheid | (– )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT (UTC+1) SCT (UTC+4) | ||||
Internet-TLD | |||||
Skakelkode | + |
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC; Frans: Communauté de développement d'Afrique australe, CDAA; Portugees: Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral, CDAA; Swahili: Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder die 16 lande in Suider-Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Swahili.[1][2]