Sullivan Stapleton

Sullivan Stapleton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Junie 1977 (1977-06-14) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sullivan Stapleton (gebore 14 Junie 1977) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal Kingdom (2010), The Hunter (2011), Gangster Squad (2013), en 300: Rise of an Empire (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne