Suncorpstadion | ||
![]() | ||
Buiteaansig van die Suncorpstadion in 2005
| ||
Bynaam | Langpark, Brisbanestadion | |
---|---|---|
Ligging | Castlemainestraat 40, Brisbane, Australië | |
Koördinate | 27°27′53″S 153°0′34″O / 27.46472°S 153.00944°O | |
Eienaar | Regering van Queensland | |
Operateur | AEG Ogden (Brisbane) Edms. Bpk. | |
Kapasiteit | 52 500[1] | |
Oppervlak | Gras[1] | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1911 | |
Geopen | 1914[2] | |
Boukoste | A$280 miljoen (renovasie) | |
Argitek | Populous (voorheen HOK Sport) en PDT Argitekte | |
Struktuuring. | Ove Arup & Vennote | |
Huurders | ||
Queensland (State of Origin) (1980–huidig) Brisbane Broncos (NRL) (1988–1992, 2003–huidig) Brisbane Roar (A-Liga) (2005–huidig) Reds (Rugby) (2005–huidig) Suid-Queensland Crushers (NRL) (1995–1997) Brisbane Strikers (NSL) (1994–1999) |
Die Suncorpstadion (ook bekend as Langpark en vroeër bekend as die Suncorp-Metwaystadion) is ’n stadion in Brisbane, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word. Die Suncorpstadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.