Sunny Leone

Sunny Leone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Karenjit Kaur Vohra
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sunny Leone (gebore 13 Mei 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Body 2 (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne