Die superellips (of Lamékromme) is die meetkundige figuur wat in die Cartesiese koördinaatstelsel gedefinieer word as die versameling punte (x, y) met
waar en en die radiusse van die ovaal vorm is. Die geval lewer die gewone ellips; vermeerdering van na meer as 2 lewer die hiperellipse, wat al hoe meer soos 'n reghoek lyk; vermindering van na minder as 2 lewer hipoellipse wat gepunte hoeke ontwikkel in die en rigtingsen al hoe meer soos kruise lyk.