Surveyor 2

Surveyor 2 se lansering.

Surveyor 2 was beplan om die tweede sagte landing deur 'n onbemande ruimtetuig op die maan te wees as deel van die Surveyor-program. Dit is gelanseer op 20 September 1966 vanaf Kaap Canaveral-lugmagstasie, Florida op 'n Atlas-Centaur-vuurpyl.[1] 'n Beplande midbaankorreksie het skeefgeloop en beheer oor die vuurpyl is verloor. Kontak met die vuurpyl is op 22 September om 9:35 UTC verbreek.

  1. "Central Moon Landing Try for Surveyor 2". The Deseret News. 19 September 1966. Besoek op 15 November 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne