Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susan Anton | |
![]() | |
Geboortenaam | Susan Ellen Anton |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susan Anton (gebore 12 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goldengirl (1979) en Cannonball Run II (1984), en in die televisiereekse Stop Susan Williams (1979) en Baywatch (1989).