Susan Bernard

Susan Bernard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Februarie 1948
Sterfte 21 Junie 2019 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Joshua John Miller
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Bernard (11 Februarie 1948 – 21 Junie 2019)[1] was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was die dogter van die fotograaf Bruno Bernard.[2]

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Faster, Pussycat! Kill! Kill! (1965), Stranger in Hollywood (1968), That Tender Touch (1969), en Teenager (1974).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pigs
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named vf

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne