Susan Dey

Susan Dey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susan Hallock Dey
Geboorte 10 Desember 1952 (1952-12-10) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Sara Dey-Hirshan (b. 1978)
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1970–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Dey (gebore 10 Desember 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Skyjacked (1972) en Looker (1981), en in die televisiereekse The Partridge Family (1970) en L.A. Law (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne