Susan Lucci

Susan Lucci
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susan Victoria Lucci
Geboorte 23 Desember 1946 (1946-12-23) (78 jaar oud)
Scarsdale, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Liza Huber
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Lucci (gebore 23 Desember 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Joy (2015) en in die televisiereekse All My Children (1970) en Devious Maids (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne